Betelgeuse

Betelgeuse
Betelgeuse word met ’n pienk pyl aangedui.
Betelgeuse word met ’n pienk pyl aangedui.
Sterrebeeld Jagter
Bayer-naam Alpha Orionis, α Ori
Spektraaltipe M2Iab[1]
Soort Superreus
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 05h 55m 10.3053s[1]
Deklinasie +07° 24′ 25.426″[1]
Skynmagnitude (m)  0,42 (0,3 tot 1,2)[1][2][3]
B-V-kleurindeks  1,85[4]
U-B-kleurindeks  2,06[4]
Besonderhede
Massa (M) 7,7–20[5]
Radius (R) 950–1 200[5]
Ligsterkte (L) 90 000-150 000[5]
Ouderdom (jaar) ~7,3×106[6]
Temperatuur (K) 3 140–3 641[5][7]
Afstand (ligjaar) 643 ± 146[8]
Eienskappe
Veranderlikheid Halfreëlmatige veranderlike
Ander name
58 Ori, HR 2061, BD+7° 1055, HD 39801, FK5 224, HIP 27989, SAO 113271, GC 7451, CCDM J05552+0724AP, AAVSO 0549+07
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde
Betelgeuse se posisie (links bo) in verhouding met dié van die digte newels van die Orion- Molekulêre Wolkkompleks en die Jagter se Belt (foto: Rogelio Bernal Andreo).

Betelgeuse (ˈbiːtəldʒuːz), ook bekend onder sy Bayer-naam, Alpha Orionis of α Ori, is die negende helderste ster in die naglug en die tweede helderste in die sterrebeeld Jagter (Orion). Dié rooi ster is ’n halfreëlmatige veranderlike ster waarvan die skynbare magnitude wissel tussen 0,2 en 1,2, die grootste wisseling van enige ster van die 1ste magnitude. Betelgeuse is een van die hoekpunte van die Somerdriehoek en is in die middel van die Somerseshoek geleë.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "SIMBAD Query Result: BetelgeusE – Semi-regular Pulsating Star" (in Engels). Centre de Données astronomiques de Strasbourg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2020. Besoek op 20 Junie 2007.
  2. Davis, Kate (AAVSO Technical Assistant, Web) (Desember 2000). "Variable Star of the Month: Alpha Orionis" (in Engels). American Association of Variable Star Observers (AAVSO). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 10 Julie 2010.{{cite web}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  3. Burnham, Robert (1978). Burnham's Celestial Handbook: An Observer's Guide to the Universe Beyond the Solar System, Volume 2. New York: Courier Dover Publications. p. 1290. ISBN 0-486-23568-8.
  4. 4,0 4,1 Nicolet, B. (1978). "Catalogue of Homogeneous Data in the UBV Photoelectric Photometric System". Astronomy & Astrophysics. 34: 1–49. Bibcode:1978A&AS...34....1N.
  5. 5,0 5,1 5,2 5,3 Mohamed, S.; Mackey, J.; Langer, N. (2012). "3D Simulations of Betelgeuse's Bow Shock". Astronomy & Astrophysics. 541, id.A1: A1. arXiv:1109.1555v2. Bibcode:2012A&A...541A...1M. doi:10.1051/0004-6361/201118002.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  6. "Sharpest Views of Betelgeuse Reveal How Supergiant Stars Lose Mass". Press Releases (in Engels). European Southern Observatory. 29 Julie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 6 September 2010.
  7. Harper, Graham M.; Brown, Alexander; Lim, Jeremy (April 2001). "A Spatially Resolved, Semiempirical Model for the Extended Atmosphere of α Orionis (M2 Iab)". The Astrophysical Journal. 551 (2): 1073–98. Bibcode:2001ApJ...551.1073H. doi:10.1086/320215.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  8. Harper, Graham M.; Brown, Alexander; Guinan, Edward F. (April 2008). "A New VLA-Hipparcos Distance to Betelgeuse and its Implications" (PDF). The Astronomical Journal. 135 (4): 1430–40. Bibcode:2008AJ....135.1430H. doi:10.1088/0004-6256/135/4/1430. Besoek op 10 Julie 2010.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy